marche-media-ander-mens-banner.jpg
marche-media-ander-mens-banner-title.png

DANIEL NIEMAND is one of life’s punching bags. His wife leaves him for their marriage counsellor, and then he discovers his boss is a gangster – and that’s going to be the best part of his week...

DANIEL NIEMAND is een van die lewe se slaansakke. Sy vrou los hom vir hulle huweliksberader, dan vind hy uit sy baas is die hoof van ‘n bende – en dít is die beste gedeelte van sy week...

Daniel Niemand is the kind of dumpy little sad-sack that even flies would be too depressed to buzz around. And that’s on his best days. But all that’s about to change...

It starts with his wife Pauline leaving him for another man, who happens to be their marriage counsellor. Then, in a misguided attempt at regaining his honour, Daniel accidentally causes the death of his wife’s lover. Luckily, or not, Daniel discovers his bosses Frank and Hansie aren’t simply the charming owners of a construction company... but are the ruthless heads of a Cape Town crime syndicate.

As part of their warped loyalty to an employee, Frank and Hansie help Daniel get rid of the body... But before long the police are knocking down Daniel’s door and have him in handcuffs. Detective Acker has been after Frank for over twenty years, and Daniel is the best chance he has of putting Frank behind bars. Daniel, trying to do the right thing, gives evidence against Frank.

Daniel now has a target on his back, so Acker contacts the Witness Relocation Program. Daniel is going to be hidden by the best of best, Erica Kruger. Things seem to be looking up for Daniel, he’s going to get the new life he’s always wanted... But little does Daniel know that Acker is using him as bait, that Frank knows where Daniel is going... and Erica has deadly secrets of her own.

Welcome to the worst week in Daniel Niemand’s life.

Daniel Niemand is een van daardie mense wie van die een mislukking tot die volgende teleurstelling lewe, en dis op ‘n goeie dag. Hy weet dit nog nie, maar dit gaan alles binnekort verander…

Die moeilikheid begin wanneer sy vrou hom vir ‘n ander man los, wie toevallig hulle huweliksberader is. In ‘n wanhopige poging om sy eer te herwin, bring Daniel per ongeluk sy eks-huweliksberader se lewe tot ‘n einde. Gelukkig (of óngelukkig) vir hom, ontdek hy dat sy baas, Frank, en dié se broer Hansie, nie bloot die onskuldige eienaars van ‘n konstruksiemaatskappy is nie, maar ook die ongenaakbare leiers van ‘n plaaslike sindikaat.

Alhoewel hulle intensies effe verdag en onduidelik voorkom, bied Frank en Hansie aan om vir Daniel te help om van die lyk ontslae te raak – maar dit is nie lank voor die polisie aan Daniel se deur kom klop en hom arresteer nie. Inspekteur Acker soek al jare lank ‘n rede om vir Frank toe te sluit, en Daniel mag dalk net die perfekte geleentheid daarvoor wees, op die vooraand van sy aftrede. Daniel, wat soos altyd net die regte ding wil doen, gee vir Acker die informasie wat hy nodig het om Frank uiteindelik vas te trek.

Bewus van die teiken op Daniel se rug, kontak Acker die Getuienis-beskermingseenheid en Daniel word in die sorg geplaas van Erica Kruger, die beste in haar veld. Vir Daniel lyk dit asof sy lot uiteindelik ietwat meer rooskleurig voorkom - min weet hy dat Acker hom as lokaas gebruik om vir Frank vas te trek, wie nou kort op sy hakke is.

Welkom by die aakligste week in Daniel Niemand se lewe.


 
marche-media-ander-mens-poster-web.jpg

Genre ACTION COMEDY

Director QUENTIN KROG

Starring
BENNIE FOURIE, MARLEE VAN DER MERWE, FRANK OPPERMAN, JAMES BORTHWICK, LAUDO LIEBENBERG, ANDRE WEIDEMAN, JANA CILLIER, ROELINE DANEEL

Running Time 94min

Language AFRIKAANS WITH ENGLISH SUBTITLES


NEXT SCREENING


Join the conversation on Social Media

#AnderMensFilm / @AnderMensFilm

INSTAGRAM  |  FACEBOOK